|
Kamer 1
Kamer 2

Die Gaste kamer het sy eie privaat balkon waar 'n mens kan sit en ontspan, met 'n see uitsig. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, bed kassies en 'n klein radio.
|

Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebêre, toegerus met 'n yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite. Die kamer het ook sy eie volledige badkamer. |
Kamer 3
|