Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

  • Tuis
  • B&O Kamers
  • Woonstelle
  • Dak Woonstel
  • Bayview
  • Half-pad Stop
  • Tariewe
  • Kontak ons & Kaart
  • English Version




B&O kamers by Benri B&B

Kamer 1

Die Gaste kamer het sy eie privaat balkon waar 'n mens kan sit en ontspan, met 'n see uitsig. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, bed kassies en 'n klein radio. Die kamer het ook sy eie volledige badkamer met stort asook 'n borrel bad. Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebere toegerus met - yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite.

Kamer 2

Die Gaste kamer het sy eie privaat balkon waar 'n mens kan sit en ontspan, met 'n see uitsig. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, bed kassies en 'n klein radio. Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebêre, toegerus met 'n yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite. Die kamer het ook sy eie volledige badkamer.

Kamer 3

Die Gaste kamer het sy eie privaat balkon waar 'n mens kan sit en ontspan, met 'n see uitsig. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, bed kassies en 'n klein radio. Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebêre, toegerus met - yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite.

Annex Kamer 1

Die Gaste kamer het sy eie ingeboude badkamer. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, T.V met Dstv.

Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebêre, toegerus met - yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite.

B&B Accommodation includes a room with a double bed, own bathroom with shower, toilet and basin.

Ample cupboard space incorporates an build-inn cupboard bathroom, in-cupboard kitchenette. The room is equipped with a TV, Dstv, fridge, microwave oven and kettle.

Annex Kamer 2

Die Gaste kamer het sy eie ingeboude badkamer. Die kamer bestaan uit - dubbel bed, T.V met Dstv.

Met meer as genoeg kas spasie is daar ook 'n mini kombuis binne in die kas weg gebêre, toegerus met - yskas, mikrogolf oond, ketel en koffie/ tee fasiliteite.

Annex Kamer 3

Kopiereg © 2012 Benri B&O - graphic design deur Sugar+Spice - Cape Town web design deur RG Technologies