
Barkly Pas
14 Km van Elliot
Tussen Elliot & Barkly Oos
Tel/Faks: 043 740 3331
Sel: 083 469 5600 & 083 657 7410
Epos:
www.benrigonubie.co.za
Hierdie oulike kothuis is geleë in die mees ongelooflikste berge wat gereeld met sneeu bedek is gedurende die winter maande.
Akkommodasie bestaan uit 3 Slaapkamers, 2 Badkamers, 2 Toilette en kan op tot 8 persone vat.
Die kothuis is ten volle toegerus met 'n Stoof, Mikrogolf Oond, Yskas/Vrieskas, Eetgerei, Borde en Glase, TV, Radio, Strykyster, etc.
'n Kaggel en antrasiet verwarmer verskaf hitte in die winter. Daar is 2 toesluit-waenhuise, asook 'n skadu-parkeerarea en 'n braai lapa.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
